by Jaco Thom | 15 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Wat sê die Skrif? “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek.” (4:3) Paulus doen baie moeite in hierdie hoofstuk om te sê dat dit nie jou goeie dade is nie, maar jou geloof wat jou heil verseker (vers 5). Jak 2:24 sê egter dat jy nie net deur geloof nie,...
by Jaco Thom | 13 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Nee, hy is ’n Jood wat dit innerlik is, en dit is besnedenheid wat in die hart gedoen is deur die Gees, nie volgens die wetsvoorskrifte nie. So iemand ontvang lof, nie van mense nie, maar van God. (2:29) Paulus se groot stryd in die vroeë kerk was die verstaan van die...
by Jaco Thom | 12 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Deur Hom het ek die genade ontvang om apostel te wees onder al die heidennasies, om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid te bring. (1:5) Enige iemand wat iets van Paulus se lewe weet, sal besef dat dit moeilik was. Toe die Here Jesus hom op...
by Jaco Thom | 29 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
God is magtig om julle te laat vasstaan ooreenkomstig die evangelie van Jesus Christus wat ek verkondig, en ooreenkomstig die openbaring van die geheimenis. (vers 25) Paulus was self nog nie in Rome nie. Die baie mense wat hy daar ken, moes hy dus elders ontmoet het....
by Jaco Thom | 28 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Ons moenie aan onsself dink nie: elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou. (vers 1-2) Dit gaan hier steeds oor eenheid in die kerk. Paulus doen ’n beroep op die “sterkes” om die swakhede te verdra van hulle...
by Jaco Thom | 27 Nov 2022 | Lees die Bybel saam met my, Romeine
Die koninkryk van God is nie ’n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee. (vers 17) Hoewel Paulus dit hier oor ’n gans ander saak het as dít wat deesdae in kerklike gesprekke aan die orde is, is sy...