by Jaco Thom | 25 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Jotam het magtig geword, want hy het sy pad reg gehou voor die Here sy God. (2 Kron 27:6) Jotam se verhaal word relatief kort in die Bybel weergegee. Al wat die Kronis eintlik oor hom vertel, is dat hy gedoen het wat reg is in die oë van die Here (vers 2) en sy pad...
by Jaco Thom | 4 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Salomo het begin bou aan die huis van die Here in Jerusalem. Dit was op Moriaberg waar die Here aan Dawid, sy pa, verskyn het, op die plek wat Dawid laat regmaak het, waar die dorsvloer van Arauna die Jebusiet was. (2 Kron 3:1) Die berg Moria word net op een ander...
by Jaco Thom | 14 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Jabes het die God van Israel aangeroep met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.” (1 Kron 4:10) Jy het waarskynlik al van Jabes se gebed gehoor. Bruce Wilkinson...
by Jaco Thom | 12 Apr 2024 | Ongekategoriseerd
Liewe Leser Ek is besig om stelselmatig al my boeke in elektroniese formaat (ePub) te publiseer. Ek laat ook my boeke self herdruk as jy liewer ‘n gedrukte weergawe wil hê. Die boeke wat tans beskikbaar is, kan jy hier sien:...
by Jaco Thom | 23 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie ’n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie? (Jer 8:22) Jeremia beskryf in vers 4-12 ’n ongehoorde situasie: die volk bly hardnekkig op ’n afvallige pad, al verder weg van God af. Hulle kry nie die kloutjie by...
by Jaco Thom | 26 Aug 2023 | Lees die Bybel saam met my, Nahum, Ongekategoriseerd
Kyk gerus na hierdie kort video om ’n oorsig oor die boek te kry: Views:...