by Jaco Thom | 22 Apr 2023 | Lees die Bybel saam met my, Levitikus, Ongekategoriseerd
Wanneer iemand vir die Here ’n graanoffer wil aanbied, kan hy meel aanbied … (vers 1) Die graanoffers was soos die dankoffers wat ons vandag nog ken; ’n offer waarin die aanbidder God eer vir sy goeie gawes, vir die vrug op die land en sy versorging elke dag....
by Jaco Thom | 16 Mei 2022 | Ongekategoriseerd
Daardie nag kon die koning nie slaap nie en het hy opdrag gegee dat die annale gebring en aan hom voorgelees moet word. (vers 1) Dis nogal merkwaardig dat ’n mens nêrens in die verhaal van Ester enige iets oor God lees nie. ’n Mens sou tog verwag dat ’n boek wat in...
by Jaco Thom | 10 Mei 2022 | Ongekategoriseerd
Kyk na hierdie kort video om ’n oorsig oor die boek Ester te kry: Views:...
by Jaco Thom | 3 Mei 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Kom tog, laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here: Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos sneeu. Al was julle purperrooi, julle sal wit word soos wol. (vers 18) Jesaja het nie in ’n goeie tyd in Juda se geloofslewe opgetree het nie....
by Jaco Thom | 22 Apr 2021 | Ongekategoriseerd
Agtergrond Die beskerming van persoonlike inligting is nou meer as ooit noodsaaklik omdat die ontwikkeling van die elektronika die risiko nog groter maak dat dit misbruik kan word en mense se privaatheid geskend kan word. Die sg. POPIA-wet is van toepassing op enige...
by Jaco Thom | 9 Jan 2021 | Ongekategoriseerd
Views: 30