by Jaco Thom | 31 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Toe koning Hiskia dit hoor, het hy ook sy klere geskeur. Hy het rouklere aangetrek en is na die huis van die Here toe. (vers 1) So goddeloos soos sy pa Agas was, so vroom was Hiskia. In hierdie hoofstuk reageer Hiskia soos ’n mens al lankal gehoop het die konings wou...
by Jaco Thom | 30 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Hiskia […] het ook die koperslang wat destyds deur Moses gemaak is, laat stukkend slaan, want tot nou toe het die Israeliete die koperslang met offers vereer. Die slang is Negustan genoem. (vers 4) Die verhaal van die koperslang staan in Num 21:4-9. Die Here het...
by Jaco Thom | 29 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Met volkome oorgawe het hulle gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en Hom uitgetart. Die Here het so toornig op Israel geword dat Hy hulle verwerp het. (vers 17-18) Hartseer soos dit is, vertel hierdie hoofstuk dat genadetyd verby kan gaan. In 2 Kon 13:23...
by Jaco Thom | 28 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Toe stuur Agas ’n boodskap na koning Tiglat-Pileser van Assirië: “Ek is u onderdaan en seun. Ruk op en bevry my uit die mag van die koning van Aram en van die koning van Israel, hulle val my aan.” (vers 7) So vroom soos koning Jotam was, so goddeloos was Agas. Hy het...
by Jaco Thom | 27 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
In die sewe en twintigste regeringsjaar van koning Jerobeam van Israel het Asarja, seun van koning Amasia van Juda, op die troon gekom. (vers 1) Jerobeam II van Israel en Asarja (Ussia) van Juda was twee van die suksesvolste konings van dié twee ryke. Albei het lank...
by Jaco Thom | 26 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Amasia het ’n boodskap gestuur na koning Joas van Israel, seun van Joahas, seun van Jehu: “Kom ons veg teen mekaar.” (vers 8) Ons kry ’n beter prentjie van wat hier gebeur in 2 Kron 25. Daar lees ons dat Amasia, om Edom aan te val, ’n honderd duisend soldate van...