by Jaco Thom | 19 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
In die plek wat die Here jou God sal kies om sy Naam daar te laat woon, moet jy bly wees in die teenwoordigheid van die Here jou God, jy en jou seuns en dogters, jou slawe en slavinne, die Leviete wat in jou omgewing woon, die vreemdelinge, die weeskinders en die...
by Jaco Thom | 18 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Jy moet onthou jy was self ’n slaaf in Egipte en die Here jou God het jou bevry. Dit is daarom dat ek jou vandag hierdie bevel gee. (vers 15) Die manier waarop Israeliete hulle slawe behandel het, was baie anders as wat die omringende volke gedoen het. Hulle het hulle...
by Jaco Thom | 17 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Dan moet jy en jou familie dit daar in die teenwoordigheid van die Here jou God eet en bly wees. (vers 26) Lang gesigte en onvergenoegde mense in God se teenwoordigheid pas nie. God se hele oogmerk is dat ons gelukkige en bly mense moet wees.Natuurlik is dit nie so...
by Jaco Thom | 16 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Jy moet getrou bly aan die Here jou God en Hom eer, jy moet sy gebooie gehoorsaam en na sy bevele luister, jy moet Hom dien en aanhang. (vers 4) Die verleiding om van God afvallig te raak, kan uit verskillende oorde kom, waarsku Moses. Dit kan kom van een of ander...
by Jaco Thom | 15 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
… moet julle sorg dat julle nie […] deur hulle in ’n valstrik gelei word wanneer julle na hulle gode sou begin uitvra nie. Moenie sê: ‘Hoe vereer hierdie nasies hulle gode? Ek sou dit ook so wou doen’ nie. (vers 30) Die gesegde lui: “Nuuskierige agie...
by Jaco Thom | 14 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
As julle al die gebooie wat ek julle vandag gee, stiptelik gehoorsaam en die Here julle God liefhet en dien met hart en siel, sal Hy vir julle land sy reën gee op die regte tyd, lente- en somerreëns, en julle sal koring, wyn en olie oes. (vers 13-14) Daar is Christene...