by Jaco Thom | 25 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
So moet jy ook maak met ’n donkie of ’n kledingstuk van jou volksgenoot of enigiets anders wat wegraak en jy kry dit. Jy mag nie onverskillig staan daarteenoor nie. (vers 3) Op vakansie in Skotland was ons in ’n pub waar ’n £10-noot op die toonbank gelê het. Volgens...
by Jaco Thom | 24 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Wanneer ’n man twee vrouens het […] mag hy nie die seun van die vrou wat hy liefhet, in sy testament as sy oudste beskou en hom bevoorreg bo die seun wat eintlik sy oudste is nie, die seun van die vrou van wie hy nie hou nie. (vers 15-16) Poligamie is nie in die...
by Jaco Thom | 23 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Wanneer jy ’n stad ’n lang ruk beleër terwyl jy daarteen oorlog maak om dit in te neem, moet jy nie sy bome verwoes en dit afkap nie, want jy moet die vrugte daarvan eet. Jy mag dit nie afkap nie, want die bome op die land is nie mense dat jy teen hulle moet veg...
by Jaco Thom | 22 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Jy mag so ’n persoon nie genade betoon nie: ’n lewe vir ’n lewe, ’n oog vir ’n oog, ’n tand vir ’n tand, ’n hand vir ’n hand en ’n voet vir ’n voet. (vers 21) Ons ken almal hierdie uitspraak, omdat Jesus dit aanhaal in sy Bergrede (Matt 5:38). In Jesus se tyd is dié...
by Jaco Thom | 21 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Die Here jou God sal ’n profeet onder jou na vore laat kom, een van jou volksgenote. Hy sal soos ek wees. Vir hom moet jy gehoorsaam. (vers 15) Hierdie uitspraak handel oor die profete-amp. Op hulle het die verpligting gelê om namens die Here uitsprake te maak (vers...
by Jaco Thom | 20 Sep 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Hy moet die afskrif by hom hou en sy lewe lank moet hy dit gereeld lees sodat hy kan leer om die Here sy God te dien deur gehoorsaam te wees aan alles in hierdie wet en om volgens al hierdie voorskrifte te lewe. (vers 19) Moses voorsien dat die volk, wanneer hulle in...