by Jaco Thom | 31 Mar 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Mens, wanneer ’n land teen My sondig en heeltemal troueloos word, en Ek steek my hand teen hom uit […] sou selfs daardie drie manne van ouds, Noag, Daniël en Job wat volgens my wil geleef het, net hulleself in die lewe kon hou, sê die Here my God. (Eseg...
by Jaco Thom | 30 Mar 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Hulle het my volk verlei, hulle het gesê: ‘Dit sal goed gaan’ toe dit nie sou goed gaan nie, en toe die volk ’n muur bou, het daardie profete dit netjies afgewit.’ (Eseg 13:10) Die muur (vers 10) staan vir die hoop van die Jode toe Nebukadnesar se magte gedreig het om...
by Jaco Thom | 29 Mar 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Ek het die dag my goed wat ek in ballingskap sou wou saamvat, uitgebring en die aand het ek met my hande ’n gat deur die muur gebreek. Ek het in die donker vertrek … (Eseg 12:7) Hierdie simboliese handeling sluit aan by die vorige een, waar Esegiël Jerusalem...
by Jaco Thom | 28 Mar 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Ek sal hulle ’n ander hart gee en ’n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle ’n hart van vleis gee. (Eseg 11:19) Die grootste krisis wat ’n mens kan tref, is om afgesny van God en sy liefdevolle beskerming en genade...
by Jaco Thom | 27 Mar 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Toe Hy die man met die linneklere beveel: “Gaan vat vuur tussen die wiele, tussen die gerubs,” het hy langs ’n wiel gaan staan. (Eseg 10:6) Calvyn skryf oor vers 4 dat, soos die magtige teenwoordigheid eens die tempel gevul het, dié teenwoordigheid (God self!) die...
by Jaco Thom | 26 Mar 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Die Here het […] gesê: “Gaan deur die stad, deur Jerusalem, en maak ’n merk op die voorkoppe van almal wat sug en kla oor al die afskuwelike dinge wat in die stad gebeur.” (Eseg 9:4) Die ooreenkoms van vers 4 met Eks 12 is ooglopend: dáár is die huise met bloed...