by Jaco Thom | 6 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Maar Ek het My bedwing en gedoen wat die eer van my Naam vereis het. Ek wou nie dat my Naam oneer aangedoen word voor die nasies voor wie se oë Ek my volk uit Egipte gebring het nie. (Eseg 20:22) In hoofstuk 14, toe die Joodse leiers ook die Here deur Esegiël wou...
by Jaco Thom | 5 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Jy moet hierdie treurlied sing oor die konings van Israel. (Eseg 19:1) Die treurliedere oor die leeuwelpies (vers 2-9) en die wingerdstok (vers 10-14) handel oor die laaste konings van Juda. Die leeuwyfie is die koningshuis van Juda, en die twee welpies is Joahas (2...
by Jaco Thom | 4 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Die woord van die Here het tot my gekom: “Waarom gebruik julle in die land Israel hierdie spreekwoord: ‘Die vaders eet groen druiwe, en dan word die kinders se tande stomp’?” (Eseg 18:1-2) Die lewe is nie regverdig nie. Jy weet dit. In Adam Small se gedig “Die Here...
by Jaco Thom | 3 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Al die bome in die veld sal weet dat Ek die Here is. Ek maak groot bome klein en klein boompies groot, Ek laat groen bome verdroog en droë bome bot. Ek, die Here, het dit gesê en Ek sal dit doen. (Eseg 17:14) Die fabel van die wingerdstok, die seder en die arende...
by Jaco Thom | 2 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
Jy het jou gedra soos ’n skaamtelose hoer. (Eseg 16:30b) Hierdie is die langste hoofstuk in die boek. Esegiël gebruik die metafoor van die huwelik en huweliksontrou om die Jode se ontrou teenoor die Here bloot te lê. Onthou dat huweliksontrou ’n metafoor vir...
by Jaco Thom | 1 Apr 2024 | Esegiël, Lees die Bybel saam met my
So sê die Here my God: “Van al die hout gooi Ek die wingerdhout in die vuur om te brand en so maak Ek met die inwoners van Jerusalem. (Eseg 15:6) Die wingerdstok is dwarsdeur die Ou Testament ’n toonbeeld van verlossing en oorvloedige vreugde (vgl Ps 80:9). Daar is...