Hoofstuk van die dag: Jesaja 49

Hoofstuk van die dag: Jesaja 49

Hy het gesê: Dit is nie genoeg dat jy my dienaar is om die stamme van Jakob te herstel en om die Israeliete wat gered is, terug te bring nie; Ek maak jou ’n lig vir die nasies sodat die redding wat Ek bewerk, die uithoeke van die aarde sal bereik. (vers 6) God se plan...
Hoofstuk van die dag: Jesaja 48

Hoofstuk van die dag: Jesaja 48

Ter wille van my Naam bedwing Ek my toorn, ter wille van my eer tree Ek nie op teen julle nie dat julle nie vernietig word nie. (vers 9) Wanneer God na sy mense kyk, is daar baie wat Hom ontstel: hulle aanbid Hom nie eerlik en opreg nie (vers 1); hulle is hardkoppig...
Hoofstuk van die dag: Jesaja 47

Hoofstuk van die dag: Jesaja 47

Jy het gedink jy sal altyd bestaan, altyd heers. Jy het nie aan die gevolge gedink nie, jy het nie gedink aan wat sal gebeur nie. (vers 7) Babel was ’n instrument in God se hand om die Jode tot inkeer te bring, maar sy het haar hand heeltemal oorspeel. Sy het met die...
Hoofstuk van die dag: Jesaja 46

Hoofstuk van die dag: Jesaja 46

Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red. (vers 4) Jesaja praat hier met Jode wat dink die gode van Babel is magtiger as Jahwe. Hulle is egter niks anders nie...
Hoofstuk van die dag: Jesaja 45

Hoofstuk van die dag: Jesaja 45

Wie het wat nou gebeur, lankal aangekondig? Wie het al vantevore gesê dit sal gebeur? Is dit nie Ek, die Here, nie? Daar is buiten My geen God nie; net Ek is ’n God wat regverdig is en red. (vers 21) Ons aanbid die enigste lewende, ware God, soos Hy ook in hierdie...
Hoofstuk van die dag: Jesaja 44

Hoofstuk van die dag: Jesaja 44

Julle is my getuies: is daar ’n God buiten My? Daar is geen ander Rots nie; Ek weet van geeneen nie. (vers 8) In die grootste gedeelte van hierdie hoofstuk spot die Here met mense wat vir hulle afgode maak en hulle dan verbeel dat dit iets werd is. “Wie maak nou ’n...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.