by Jaco Thom | 20 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Selfs sy broers het nie in Hom geglo nie. (vers 5) Dis hartseer en ontstellend om hierdie woorde te lees. ’n Mens is lus om jou hande in die lug te gooi. Hoe aaklig moes die Seun van God se menswees nie wees nie! Selfs sy eie broers, hulle wat Hom tog behoort te geken...
by Jaco Thom | 19 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.” (vers 35) Daar is verkeerde redes hoekom mense Jesus aanroep, soos die skare wat agter Jesus aanloop in die hoop...
by Jaco Thom | 18 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Die sieke het Hom geantwoord: “Meneer, ek het niemand om my in die bad te sit as die water in beweging kom nie; en terwyl ek aansukkel, gaan iemand anders voor my in.” (vers 7) Dié man se antwoord ontstel my elke keer. “Ek het niemand …” Groter as sy behoefte om...
by Jaco Thom | 17 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee. (vers 14) Dink net: ’n fontein in jou binneste, bruisend van lewe!Wat is die lewende water wat Hy vir ons wil gee? Dit word deur die Gees in ons gewerk...
by Jaco Thom | 16 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Hy moet meer word en ek minder. (vers 30) Die heel grootste ding wat ’n kind van die Here kan doen, is om klein te word. Soos Johannes hier sê: “Hy moet meer word en ek minder.” Voor God kan jy net groot wees as jy klein is in jouself, as jy leeg is van jouself en jou...
by Jaco Thom | 15 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.” (vers 3) Die eerste keer wat ons lees van God wat met die mens besig is, is toe Hy vir Eva uit Adam se ribbebeen maak en hulle twee in die huwelik bevestig (Gen 2). En die heel eerste...