by Jaco Thom | 26 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Hierdie videotjie bied ’n mooi opsomming van die tweede deel van die Johannes-Evangelie. Kyk gerus daarna. Views:...
by Jaco Thom | 25 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Dít verseker Ek julle: As ’n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy ’n groot oes in. (vers 24) Ek dink een van die groot probleme waarmee ons sukkel, is om die reikwydte van God se verlossing mooi te snap. Niks...
by Jaco Thom | 24 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe Jesus haar sien huil, en dat ook die Jode huil wat saam met haar gekom het, het dit Hom hewig ontstel, en Hy het diep bewoë geword. (vers 33, 2020-vertaling) Het jy al gewonder hoe God oor die dood voel?Hier kry ons so ’n klein kykie in God se hart, as Jesus by...
by Jaco Thom | 23 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My. (vers 27) Daar is vandag talle stemme wat na ons roep; stemme wat beweer húlle is die regte stem, húlle weet waar die groenste weiveld is en waar die water die soetste is. Verleidelike stemme. Stemme wat sê...
by Jaco Thom | 22 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Sy dissipels vra Hom toe: “Rabbi, deur wie se sonde is dit dat hierdie man blind gebore is: sy eie of sy ouers s’n?” (vers 2) Ons is van nature geneig om ’n oorsaak vir alles te soek. Iemand moet die skuld kry. As jy aan ’n ernstige siekte ly, moet daar fout wees met...
by Jaco Thom | 21 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Wie ’n kind van God is, luister na die woorde van God. Juis daarom luister julle nie, omdat julle nie kinders van God is nie. (vers 47) Hoekom behandel Jesus die mense wat aan sy kant was, so stief? Was Hy dan nie bly dat daar minstens ’n klomp mense was wat nie saam...