Wag op die Here! 2

Die basis van die lewe Op u verlossing wag ek, Here!Genesis 49:18 (AFR20) Hoekom Jakob hier, waar hy besig is om sy seuns te seën met die oog op die toekoms, hierdie versugting invoeg, sal ons nooit weet nie. Maar een ding is seker: hy verwag verlossing vir hom en sy...

Wag op die Here! 1

Die God van ons verlossing Net by God vind ek rus, van Hom kom my verlossing.Psalm 62:2 (AFR20) Redding kom van God en is volledig sy werk. Daarom is dit ons eerste en hoogste roeping om in Hom ons rus te vind en te doen wat Hom behaag. Net só kan ons Hom as die God...

Wag op die Here!

Ons nuwe reeks is ‘n verwerking van Andrew Murray se boekie “Waiting on God.” Andrew Murray (9 Mei 1828 – 17 Julie 1917) is een van die mees invloedryke Suid-Afrikaanse predikante van die 19de en vroeg 20ste eeu. Hy het meer as 250 boeke die lig laat...
Lees die Bybel saam met my

Lees die Bybel saam met my

Liewe leser, ons het nou, ná 3½ jaar, die hele Ou Testament, en op 2 Timoteus, Titus, Filemon en Openbaring na, ook die hele Nuwe Testament 2 keer deurgelees. Dit was vir my persoonlik ’n baie wonderlike reis deur die Bybel, maar ek dink ek gaan dié rubriek nou vir...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.