by Jaco Thom | 16 Mei 2023 | Soos ek dit sien
Galasiërs 2:11-14 Ons weet almal van Petrus wat die Here drie maal verloën het. Ek het hom altyd verskoon omdat ek gereken het dit was vóór die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag. Ná Pinkster was Petrus ’n ander mens. Hy het onverskrokke voor die Joodse...
by Jaco Thom | 9 Mei 2023 | Soos ek dit sien
“Wat dink jy?” vra Nehemia vir sy broer toe hulle die vervalle stadsmuur geïnspekteer het. “Die muur lyk vir my plek-plek baie sleg, maar dis seker nie onmoontlik om dit te herstel nie,” antwoord hy, en sy stem hang onseker in die lug. “So?” “Waar gaan ons die mense...
by Jaco Thom | 2 Mei 2023 | Soos ek dit sien
2 Samuel 15:1-5 “Dis ongewoon om ’n besoekie van die koning te kry,” sê Absalom sarkasties toe ’n slaaf vir Dawid na sy binnehof bring. Hy staan lui op, en buig vermakerig. “Ja, en vrede vir jou ook, Absalom,” kap Dawid terug, en wil dan sy tong afbyt. Hy het hom...
by Jaco Thom | 25 Apr 2023 | Soos ek dit sien
2 Samuel 13 “Ek kan nie meer by my susters in die paleis bly nie,” sê Tamar, haar stem koud en dood. “Ek is … gebruikte goedere.” Sy sit in rougewaad op ’n bankie in die paleis se agterplaas, met stof op haar kop. “Die vark! Ek maak hom vrek,” brul Absalom sy...