Beroemdes en berugtes (3)

Beroemdes en berugtes (3)

Demas kry koue voete Eers was hy een van die ywerigste dissipels en medewerkers van die beroemde sendeling-evangelis Paulus van Tarsus in Silisië. Maar nou het DEMAS op kort kennisgewing sy leermeester die rug toegekeer en na Tessalonika vertrek.   Die waardige ou...
Beroemdes en berugtes (2)

Beroemdes en berugtes (2)

Simson en skoonhede sinoniem Flambojant, aantreklik, charismaties, hartbreker.   SIMSON BEN MANOAG, die spierpaleis uit Sora, het alles om ’n vrou lam in die knieë te maak, en hy doen dit ook met oorgawe. Dis veral die Filistynse meisies wat hy in die oog het. Na ’n...
Beroemdes en berugtes (1)

Beroemdes en berugtes (1)

Ai, dié Jakob   ’n Jakkals verander van hare, maar nie van streke nie, lui die spreekwoord. Maar dié keer het slim sy baas gevang.   JAKOB BEN ISAK was nog altyd ’n man wat ’n plan kon maak om sake só te plooi dat dinge in sy guns verloop. Hy is net ná sy...
Esau, die man wat gemaak het soos hy wou

Esau, die man wat gemaak het soos hy wou

Ons word gebombardeer met die populêre sielkunde wat sê: Wees jou eie mens! Volg jou eie kop. Moenie dat ander namens jou besluite vir jou neem nie. Doen wat jý wil en wat vir jóú reg is. “Because you’re worth it,” soos die een of ander skoonheidshuis daagliks vir ons...
Johannes die Doper, wat nederig was

Johannes die Doper, wat nederig was

Joh 1:19-28   Johannes die Doper ken hulle sommer dadelik tussen die ander uit: manne met ’n doelgerigte stap, nie soekend soos die ander nie, nie in ootmoed oor hulle sondige lewens nie, nie smagtend na die koms van die koninkryk van God nie, maar skepties; heeltemal...
Paulus, die mentor

Paulus, die mentor

2 Tim 4:9   Paulus het nie op sy eie gewerk nie. Sy bedieningsmetodiek was een van mentor-wees. Ons kan talle name opnoem van mense wie se mentor hy was: Timoteus, Lukas, Silas, Titus, Priscilla en Akwilla, Apollos …    Toe dit tyd word dat Lukas en Timoteus ...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.