Ek het grootgeword in ’n era toe veral twee lande vir ons soos bakens van hoop en vooruitgang was. Die VSA was die eerste een. Ek het alles bewonder wat Amerikaans was: die Apollo-maanlanding, hulle magtige ekonomie, en hulle morele kompas in ’n tyd toe Europa en...
Hierdie is die 3de boek in die reeks, waarin ek ‘n oordenking vir elke hoofstuk van die Bybel geskryf het. Dit bestaan uit 365 oordenkings. Hierdie boekie behandel die Bybelboeke Levitikus, Numeri, Josua, 1 en 2 Konings, Ester, Job, Esegiël, Hosea, Obadja, Sefanja,...
Verplaas jou vir ’n oomblik terug na die dag van die Here Jesus se hemelvaart. Die dissipels is saam op ’n berg bymekaar, op versoek van die Here. Hy wou ’n laaste woordjie met hulle praat en hulle groet voordat Hy terug sou keer na die hemel. En daar staan die...
Ons eer U, Here van hemel en aarde,aan U kom toe die heerlikheid en lof vir ewig.Uit die duisternis van die dood het U u Seun verhoogtot aan die regterhand van u majesteit omhoog.Die Wegbereider van ons geloof het sy lyding volbring.Hy het die pad hemel toe vir ons...
Jesus is nie meer hier nie. Hy’s weg.’n Wolk het Hom hemel toe gevat.Jesus, waar is U? Ons het U hier op aarde nodig;u vriendelike oë, u helende hande, u troostende teenwoordigheid.U is nie meer op aarde nie, Here. En tog – U raak steeds die stukkendes aan met sagte...