by Jaco Thom | 25 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Die Here was hulle genadig en het Hom oor hulle ontferm. Hy het Hom na hulle gewend ter wille van sy verbond met Abraham, Isak en Jakob. Hy wou hulle nie vernietig nie; Hy het hulle tot nou toe nie verwerp nie. (vers 23) Die berigte oor die konings van Israel klink...
by Jaco Thom | 24 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Hulle het nie die manne laat boekhou van die geld wat hulle aan hulle betaal het nie. Dit is aan die voormanne gegee wat die werk eerlik uitgevoer het. (vers 15) Daar het ’n groot verslaentheid en verlange oor my gekom toe ek dié gedeelte gelees het. Dat ’n hele...
by Jaco Thom | 23 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Toe het Jojada die jong koning vorentoe laat kom, hom gekroon en die koninklike volmag aan hom oorhandig. So het hulle hom koning gemaak. Hulle het hom gesalf, hande geklap en geroep: “Lank lewe die koning!” (vers 12) Agab en Isebel het ’n dogter Atalia gehad, die ma...
by Jaco Thom | 22 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
So het Jehu die Baäldiens uit Israel verdelg. (vers 28) Daar is verskillende maniere om na Jehu se optrede te kyk. Die skrywer van 2 Konings was redelik positief oor hom, omdat hy Israel van die huis van Agab en die Baäldiens bevry het. Volgens die skrywer was die...
by Jaco Thom | 21 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Hulle het na Jehu toe gery en by hom gekom by die stuk grond van Nabot die Jisreëliet. (vers 21) Elia en Nabot – teen dié tyd is albei al geruime tyd dood – se skaduwees val oor die hele hoofstuk. Elia was die verpersoonliking van die Here se stryd teen die huis van...
by Jaco Thom | 20 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Elisa het geantwoord: “Die Here het aan my geopenbaar dat jy koning oor Aram sal word.” (vers 13) Ons is nou vir alle praktiese doeleindes by die einde van die Elia-Elisa verhale. Elisa voer die tweede laaste opdrag uit wat nog uit die tyd van Elia kom, naamlik om...