by Jaco Thom | 23 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. (vers 35) Joh 3 is seker een van die bekendste hoofstukke in die Bybel. Ons lees in vers 16 hoe lief God die wêreld gehad het. Hy het sy Seun gegee vir ons redding. Jesus is God se instrument om jou en my uit...
by Jaco Thom | 22 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Daar het ses klipkanne gestaan vir water wat die Jode by hulle reiniging gebruik het. Elkeen het tussen negentig en honderd liter gehou. (vers 6) Hierdie gedeelte gaan natuurlik nie nét oor die huwelik nie; dit gaan oor die lewe self. Die Seun van God het mens geword...
by Jaco Thom | 21 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Die volgende dag sien Johannes vir Jesus na hom toe kom. Hy sê toe: “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!” (vers 29) ’n Lam. Swak, weerloos, nederig, onintimiderend. Al is, volgens sy eie getuienis later (Matt 28:18), aan Jesus alle mag gegee...
by Jaco Thom | 7 Mar 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?” (vers 15) Ek dink ons moet dit goed raaksien: die dissipels het nie vanself verander van die verwarde, patetiese groepie mense na die vurige...
by Jaco Thom | 6 Mar 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Daarna het die dissipels weer huis toe gegaan. (vers 10) Maria Magdalena word die eerste mens aan wie Jesus ná sy opstanding verskyn, want sy, en nie Petrus en Johannes nie, het daar by die graf gebly en Jesus as ’t ware kans gegee om haar te kom ontmoet.Ek wonder...
by Jaco Thom | 5 Mar 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.” (vers 28) Daar is liberale teoloë wat beweer dat Jesus se einde onnodig en tragies was. Maar sy dood was nie die tragiese einde van ’n mislukte held...