by Jaco Thom | 4 Mar 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Waarom ondervra u My? Ondervra dié wat gehoor het wat Ek vir hulle gesê het, hulle weet wat Ek gesê het. (vers 21) Die Here Jesus staan hier voor die magtigste Jood in die land, die man wat letterlik oor lewe en dood beskik het. En Hy huiwer nie om Annas uit te daag...
by Jaco Thom | 3 Mar 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het. (vers 21) Die kernboodskap van die Bybel gaan oor ons verhouding tot God, en dat ons al nader aan God moet lewe....
by Jaco Thom | 2 Mar 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei. Wat Hy sal sê, sal nie van Homself kom nie: Hy sal net sê wat Hy hoor, en Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle verkondig. (vers 13) Hoe dink jy oor die werk van die Gees in jou...
by Jaco Thom | 1 Mar 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie. (vers 4) Baie mense dink dat jou saak met God reg is as jy die Here Jesus as jou persoonlike Verlosser aangeneem het. Maar dit is nie die hele...
by Jaco Thom | 28 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon. (vers 23) Jesus beloof hier op verskillende maniere dat Hy, die Vader én die Gees by ons en in ons is. Dat die drie-enige God deel van ons lewe...
by Jaco Thom | 27 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Nadat Jesus dit gesê het, was Hy diep ontroerd … (vers 21, 2020-vertaling) As ’n mens hierdie verse lees, besef jy iets van die warboel van emosies waarmee Jesus te kampe gehad het in daardie laaste paar uur voor sy dood. Jesus het nie maar soos ’n...